Pay in installments of $35.00 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 20 - Jul 25
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
My Storie Joernaal • 10-13 JaarIn 'n prestasie behepte wreld probeer ons kinders sin maak van hulle eie identiteit. Sport druk, akademiese druk, groepsdruk sowel as die verval van gesinstrukture vorm die jeug soos klei. Die effek van Covid is reeds sigbaar, en nrens is hierdie onsekerheid so duidelik soos in ons Laerskool kinders nie. Die My Storie Joernale poog om hierdie reis na identiteit en emosionele vastigheid te fasiliteer. Die Geel Joernaal het sopas verskyn en is spesifiek
In 'n prestasie - behepte wêreld probeer ons kinders sin maak van hulle eie identiteit. Sport - druk, akademiese druk, groepsdruk sowel as die verval van gesinstrukture vorm die jeug soos klei. Die effek van Covid is reeds sigbaar, en nêrens is hierdie onsekerheid so duidelik soos in ons Laerskool kinders nie.
Die My Storie Joernale poog om hierdie reis na identiteit en emosionele vastigheid te fasiliteer.
Die Geel Joernaal het sopas verskyn en is spesifiek saamgestel met die 10 tot 13 jarige ouderdom in gedagte.
- 140 bladsye propvol aktiwiteite en dagboek inskrywings
- Professioneel ontwikkel en saamgestel
- Gerig op 10 - 13 jariges
- Pret illustrasies
- Uitdagings vir emosionele groei
- Inspirerende brokkies uit ware lewensverhaleShipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy