Pay in installments of $30.00 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 20 - Jul 25
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou | BRAILLEISBN 978 0 620 75331 9 Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou is die eerste prenteboek in Murray & Me se reeks oor idiome. Hierdie Braille weergawe van die oorspronklike boek geskryf deur Milan Murray en ge illustreer deur Marisa du Toit is ideaal vir blinde en swaksiende kinders wat onverkorte braille begin leer. Die illustrasies is pittig beskryf sodat die leser vir hom haarself in Pieter se wreld kan inleef. Die storie is gemik op 5 tot 9 jariges
ISBN 978-0-620-75331-9
Pieter Kokkewieter en die Hart op sy Mou is die eerste prenteboek in Murray & Me se reeks oor idiome. Hierdie Braille weergawe van die oorspronklike boek - geskryf deur Milan Murray en ge-illustreer deur Marisa du Toit – is ideaal vir blinde en swaksiende kinders wat onverkorte braille begin leer.
Die illustrasies is pittig beskryf sodat die leser vir hom/haarself in Pieter se wêreld kan inleef.
Die storie is gemik op 5 tot 9 jariges en gebruik die idioom ‘hart op die mou dra’ om die jong leser te help om die brug van konkrete na abstrakte denke oor te steek.
Pieter Kokkewieter dra sy hart trots aan sy buitekant. Almal weet hoe hy voel. Maar op ‘n dag kry hy teëspoed en moet hy besluit of hy sy hart vir ewig in sy bors gaan toesluit.
“Nee wat, dink Pieter, wie wil nou met sy hart in sy skoen loop? Dan loop ek liewer met myne trots op my mou.
En, vir die eerste keer in weke, het ‘n groot glimlag oor Pieter se gesig versprei. So groot dat hy dit weer agter sy ore moes inhaak.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy