Pay in installments of $34.88 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 22 - Jul 27
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Die Maanling vertaal deur Antjie KrogDeur: Tjaart Lehmacher & Paula Oelofsen Dioramas: Tjaart & Daniel Lehmacher Taal: Afrikaans (deur Antjie Krog) Ouderdomme: 6 12 jaar Genre: Kinderfiksie ISBN: 978 0 620 95549 2 Grootte: A4, 36 Volblad, volkleur foto's Woorde: 3000+ Formaat: Hardeband Uitgawe: 2 Gepubliseer: 2021 OPSOMMING VAN DIE MAANLING n Maanling verlang na die aarde en n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie Gelukkig
Deur: Tjaart Lehmacher & Paula Oelofsen
Dioramas: Tjaart & Daniel Lehmacher
Taal: Afrikaans (deur Antjie Krog)
Ouderdomme: 6-12 jaar
Genre: Kinderfiksie
ISBN: 978-0-620-95549-2
Grootte: A4, 36 Volblad, volkleur foto's
Woorde: 3000+
Formaat: Hardeband
Uitgawe: 2
Gepubliseer: 2021
OPSOMMING VAN DIE MAANLING
‘n Maanling verlang na die aarde en ‘n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie...
Gelukkig vind hierdie twee sielsmaatjies mekaar en kom tot ‘n dieperverwondering oor die lewe rondom hulle. Maar hoe langer die Maanling dinge op die groen en blou planeet dophou, hoe meer heimweë kry hy na die maan. Hy sien dat die aarde eintlik baie mooier van veraf is... Soos wat hulle vriendskap verdiep, so word die vrae meer. En terwyl Karel aan ’n oplossing werk om die Maanling terug op die maan te kry, wonder ‘n mens: is dit moontlik vir ‘n klein wesentjie van klip, om in ons harte van bloed, ‘n liefde vir hierdie tuiste van ons wakker te maak?
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy