Pay in installments of $37.50 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 20 - Jul 25
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Kop in die Wolke in KromkieriefonteinKop in die Wolke in Kromkieriefontein Die mense van Kromkieriefontein loop almal met n krom rug en hangskouers, gebo soos n kierie. Hulle hou hul o op die grond en kyk nie juis verder as hul volgende tree nie. Dit was maar nog altyd so in hierdie dorp waar dagdroom en lees verbied is. Almal behalwe Juffrou Kiertsregop wat penorent staan voor die Graad 2A klas van Laerskool Kromkierie. Dahlia Dolgraag loer vir di juffrou wat so anders is as die res en
Kop in die Wolke in Kromkieriefontein
Die mense van Kromkieriefontein loop almal met ’n krom rug en hangskouers, geboë soos ’n kierie. Hulle hou hul oë op die grond en kyk nie juis verder as hul volgende tree nie. Dit was maar nog altyd so in hierdie dorp waar dagdroom en lees verbied is.
Almal behalwe Juffrou Kiertsregop wat penorent staan voor die Graad 2A-klas van Laerskool Kromkierie. Dahlia Dolgraag loer vir dié juffrou wat so anders is as die res en besluit net daar dat die Hoepelkrombende moet uitvind wat aangaan. Sy weet net waar om te begin… die hemelhoë huis op die bult waar Juffrou Kiertsregop elke Vrydag by haar geheimsinnige vriendin gaan kuier.
In Kop in die wolke in Kromkieriefontein gaan Dahlia, Bella, Tienie en Tamara op ’n avontuur wat wys hoe wonderlik ’n wêreld vol drome en verbeelding kan wees.
Kop in die wolke in Kromkieriefontein is die derde boek in Murray & Me se gewilde idioom-reeks – perfek vir selflees én saamlees. Hierdie reeks maak Afrikaanse idiome vir kinders lewendig deur Milan Murray se lekkerlees-stories met betowerende illustrasies deur Marisa du Toit.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy