Pay in installments of $48.75 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 28 - Aug 2
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
GeureOnthou jy nog die geur van kaneel op pampoenkoekies in Ouma se kombuis? Onthou jy nog die geur van chillies in Mexiko se straatmarkte? Onthou jy nog die geur van heuning op warm plaatkoekies by die huis? Onthou jy nog die geur van rose in die tuin op n soel somersaand? In Geure kyk Lientjie Wessels voormalige Kokkedoor deelnemer na dertien geure en geurkombinasies wat haar na aan die hart l van daardie eerste onthougeure soos kaneel en vars
Onthou jy nog die geur van kaneel op pampoenkoekies in Ouma se kombuis?
Onthou jy nog die geur van chillies in Mexiko se straatmarkte?
Onthou jy nog die geur van heuning op warm plaatkoekies by die huis?
Onthou jy nog die geur van rose in die tuin op ’n soel somersaand?
In Geure kyk Lientjie Wessels voormalige Kokkedoor-deelnemer na dertien geure en geurkombinasies wat haar na aan die hart lê – van daardie eerste onthougeure soos kaneel en vars suurlemoene, die invloed van ander lande se cuisine met olywe, sesamsaad en tahini tot waar jy stilstaan om letterlike die blomme te ruik.
’n Nostalgiese én vernuwende kookboek.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy